Cute little poem from Elodie upon hearing mom's coming back to SA: − 31 October, 2008
hoeraa hoeraa mams kom na die kaap
dis wonderlike nuus om op te raap
ons gaan almal lekker op die beach sit op sondae
en oefeninge doen nes jane fonda
ons gaan baba hoedjies jikkel tot die koeie huis toe kom
want ons kan nie wag vir die kleine blom